Bengaalse Wikipedia

Bengaalse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Bengaals
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 27 Januarie 2004
Huidige status Aktief
URL bn.wikipedia.org

Die Bengaalse Wikipedia is die Bengaalse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 157 600 artikels, en is die 63ste grootste Wikipedia.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy